Vertel meer van die Jobs for Carbon projek Die Jobs for Carbon (J4C) projek is die eerste grootskaalse veld rehabilitasie projek soos ge-onderneem deur die Gouritz Groepbiosfeerreservaat(GCBR). Die GCBR is op ‘n wêreldskaal uniek en uitsonderlik omdat dit die enigste biosfeerreservaat is waar drie erkende biodiversiteit brandpunte te wete, Fynbos, Sukkulente Karoo en Subtropiese Ruigtewoud bymekaar kom. Die GCBR is […]
